Orania Rivier Spa

Op die oewer van die magtige Oranje verrys die droom van 'n ma en haar dogter. 'n Plek wat hul waagmoed om te droom, reflekteer. 'n Ruimte waar jy jouself kan kom vind terwyl jy pure welgeluksaligheid kan ervaar.

Dit was die droom van Anna Maria Lašs en haar ma Anna Boshoff. 'n Droom wat op 6 September 2008 in sy volle glorie op die oewer van die Oranjerivier in Orania gepryk het.

Met sy besonderse argitektuur van hout en klip voorwaar 'n lus vir die oog. Met die kalmerende klanke van vloeiende water op die oor, sal jy vinnig in 'n staat van algehele ontspanning verkeer om die terapiesessies terdeŽ te geniet.

Sien ons tarieflys of skakel ons vir meer inligting by 071 673 9705


Tuisblad | Ons Kamers |  Rivier Spa | Restaurant | Omgewing | Tariewe | Besprekings | Kontak | Reciprocal Links

© Orania Oewerhotel en Spa, in samewerking met Orania Verblyf en Toere

Besoek ook gerus die webwerwe van Vry Afrikaner en Ons lief Orania!