Orania Oewerhotel Tariewe

Ons tariewe sluit ontbyt in en is geldig vanaf 1 Januarie 2017:

R 715 per enkelkamer (maks. 1 persoon) per nag.

R 1 050 per dubbelkamer (maks. 2 persone) per nag.

R 1 250 per familiekamer (maks. 4 persone) per nag.

Luukse suites beskikbaar teen R 1 150 en R 1 265 per nag.

Voltooi asb. die besprekingsvorm en ons sal binnekort met u skakel.

Sien ook ons spa tarieflys.


Tuisblad | Ons Kamers |  Rivier Spa | Restaurant | Omgewing | Tariewe | Besprekings | Kontak | Reciprocal Links

© Orania Oewerhotel en Spa, in samewerking met Orania Verblyf en Toere

Besoek ook gerus die webwerwe van Vry Afrikaner en Ons lief Orania!